Mark van Bommel

Mark van Bommel

Mark van Bommel in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamMark Peter Gertruda Andreas van Bommel[1]
Gebore22 April 1977 (1977-04-22)
GeboorteplekMaasbracht, Limburg, Nederland
Lengte1,87 m
SpeelposisieVerdedigende middelveldspeler
Jeugloopbaan
1985–1992RKVV Maasbracht
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1992–1999Fortuna Sittard153(13)
1999–2005PSV169(46)
2005–2006Barcelona24(2)
2006–2011Bayern München123(11)
2011–2012Milan39(0)
2012–2013PSV28(6)
Totaal536(78)
Nasionale span
1996–2000Nederland O2127(3)
2000–2012Nederland79(10)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel (gebore op 22 April 1977 in Maasbracht) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.

  1. "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 8 Junie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy